阿非利卡语

Afrikaans

印欧语系 · 南非, 纳米比亚

濒危程度: 安全 — 各代人都在使用,孩子们也自然习得。

Hallo, aangename kennis.

北风与太阳

Die Noordewind en die Son het gestry oor wie van hulle die sterkste is. Toe kom daar ’n reisiger aangestap met ’n warm jas aan. Hulle het ooreengekom dat die een wat die reisiger eerste sy jas laat uittrek, die sterkste is. Die Noordewind het so hard as wat hy kon gewaai, maar hoe harder hy gewaai het, hoe stywer het die reisiger sy jas om hom vasgetrek. Uiteindelik het die Noordewind opgegee. Toe skyn die Son lekker warm, en die reisiger trek dadelik sy jas uit. Die Noordewind moes dus erken dat die Son sterker as hy is.

Language World Map